Kieslys
Mandjie 0

ONSKaroo-plekmatjies

Hierdie plekmatjies is net so tuis op jou tafel soos ʼn regte egte Karoo-skaaptjoppie op jou bord. Dit is die maklikste en goedkoopste manier om jou tafel feestelik te versier!

 Kies een van twee unieke Karoo-versamelings bestaande uit vier verskillende A3-ontwerpe elk met 20 weggooi-plekmatjies per stel. Dit is gedruk op duursame papier vir ʼn eenmalige aansit-ervaring. Bestellings word in ʼn stewige buis versend.

  • Stel een: Karoo-tafel: Al die plekname van die Karoo plus Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo-poësie. ʼn Unieke stel van vier ontwerpe met 20 matjies per stel.
  • Stel twee: Karoo-landskap: Vier verruklike Karoo-landskappe deur die lens van National Geographic-fotograwe Sarel van Staden en Maryna Cotton. ʼn Unieke stel van vier ontwerpe met 20 matjies per stel.

 *As hierdie plekmatjies jou hart steel, loer gerus ook na ons ander ONSKaroo-produkte

  • R20000



Voorgestelde produkte