Kieslys
Mandjie 0

ONSKaroo-drasak

ʼn Sak is altyd handig om jou boeke in te dra of die vrugte wat jy Saterdag by die groentemark gekoop het. Dis boonop ideaal om ʼn paar geskenkies in ʼn drasak vir iemand toe te draai!

 Die sak is gemaak van duursame natuurlike, ongebleikte linne en het ʼn dubbelhandvatsel en uitvounaat aan elke kant. Deon Meyer se Karoon-maan-teks verskyn aan die een kant en Coenie de Villiers se Karoonag-teks verskyn aan die ander kant.

 *As hierdie drasak jou hart steel, loer gerus ook na ons ander ONSKaroo-produkte

  • R9000



Voorgestelde produkte